دانلود کتاب Robertson, 1853-1953 : gedenkboek by geleentheid van die honderdjarige bestaan van die dorp en die N.G. Gemeente Robertson
by A. H. Tromp
|
عنوان فارسی: رابرتسون 1853-1953 : یادبود حجم این فرصت از صد سال وجود ایجاد کرد و N. G. کلیسای رابرتسون |
دانلود کتاب
جزییات کتاب
As in gedagte gehou word dat Robertson in die eerste plek gestig is om die setel van `n gemeente te wees, dat die N.G. Kerk die dorp aangelê en jare lank bestuur het en dat die Kerk op verskeie ander gebiede die hoofrol gespeel het, sal dit my seker nie ten kwade gedui word nie dat soveel aandag aan die geskiedenis van die gemeente gewy is. Onderwys is van die aanvang af beskou as 'n belangrike saak en daarom kon dit nie verbygegaan word nie. Besproeiing het die hele aanskyn van die distrik verander, en die geskiedenis da&rvan verdien ook beslis vermelding.